Search

INTELLIGENSIE GEDREWE ANALISE OOR DIE ZUMA ONLUSTE

Nie jou gewone internet twak nie. 'n Legacy Conversation onderhoud met waarde.


Dit is so dat Suid Afrika erg deurgeloop het onder onluste en stropery die laaste week. Wat is agter die aanvalle en was dit 'n staatsgreep poging? Daar is meer stories en gerugte as bladsye in die Bybel oor wat gebeur het. 'n Gebrek aan kennis, deeglike analise, en logika speel die grootste rol in die gerugte wat skadelik is vir die land en sy mense.


In 'n eksklusiewe onderhoud praat ek met Dr Willem P Steenkamp, mede-redakteur van die Nongqai Tydskrif oor die gebeure. Dr Steenkamp is 'n voormalige ambassadeur, senior intelligensie diens lid, en prokureur. Hy verduidelik hy wat agter die Julie 2021 ZumaRiots is…en wat stelliglik nog gaan kom. Moenie die misloop nie, sy analise is besonder goed en gebaseer op feite.


Sien https://youtu.be/tXFn0V2tBCU en versprei die woord asb. Die geprek sal ook in Engels beskikbaar wees oor so paar dae van nou af.

Recent Posts

See All

A NEW YOUTUBE CHANNEL

Where you will find short legal advice clips I was asked by my friend, George M James, a military author of more than 50 books, to conduct interviews with former South African Special Forces and Polic

WHAT INFURIATES LAWYERS THE MOST?

In one word, “Injustice.” Well, I suppose there are two other annoying factors too, both part of life. First is when a client lies to you and you end up looking like a fool. That happens now and then,

NOT A MISTAKE, BAREFACED PROPAGANDA AND LIES

Capital Hill Police Officer Brian Sicknick was not murdered by Trump supporters. I wrote a blog on the death of Officer Brian Sicknick a while ago – see https://www.jklsafrica.net/post/who-killed-capi